Peter Sarsgaard | |
Geboortenaam | John Peter Sarsgaard |
---|---|
Geboorte | 7 Maart 1971 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peter Sarsgaard (gebore 7 Maart 1971) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Shattered Glass (2003), Garden State (2004), Kinsey (2004), en An Education (2009).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search